Ons het 'n opname gedoen oor wat mense graag wil saam neem indien hulle 'n vakansie in Hawai wen, let wel hulle is slegs beperk tot een item !!!

Wat sou jy die graagste wou saam neem ?

Shirley:-  My Oskava jas en my poedel mussie
Jo-anne:- Torch , maar wat van my first aid kit.
Arnold:- Hmmm, my warmklere, 4 x4 of my blou slippers !!! oeps ek het vergeet dis net een item, die blou slippers los ek nie agter nie
Clayton:- Toilet papier of  tissues vir al my trane.
Anne:- Die scouts se petty cash ,indien Wayne weer geld wil hê.
Warren:- Food definitely !!! Lost of it. Can my daddy come with ?
Renè:- My G-String  & my make up
David:- 'My welding machine in geval ek kry n spare job.
Bruce:- Ek gaan nêrens sonder my ma nie.
Ashley:- One of the two twins, but I must ask Lollie's opinion first.
Hein:- My dairy ,net ingeval ek 'n meeting moet bywoon.
Wayne Williams:- My pastoor se CD's miskien kan ek dalk lekker besigheid maak daar.
Wayne:- My vrou, maar laat my eers toe om vir Stacey te gaan haal in Caledon. Maar wat dan van my keppie's
Venessa:- My werk laat my nie toe nie, want ek werk nagskof.
Ashton:- Dirty Dishes. I have a passion for cleaning them.
Johnathan:- My geel sunglasses en my CATS
Eaton:- Life jacket. Just in case the roof leaks again.
Renaldo:- Brood. Definitief brood. Ek kan nie daarsonder nie.



Author & Editor unkown